Die Week van die Afrikaanse Roman

wapen
16 SEPTEMBER 2016
PRESS RELEASE/ MEDIAVERKARING

The South African Embassy in The Hague, Netherlands would like to wish the organizers and participants of “Die Week van die Afrikaanse Roman” well with this very important bridge-building event between our respective Peoples. It will run from 16-25 September at various locations across the Netherlands.
Afrikaans is een van Suid-Afrika se mees wydbesproke tale en die Suid-Afrikaanse Regering is daartoe verbind om Afrikaans binne n meertalige konteks te bevorder, met die oog op nasionale sosiale samehorigheid.
Ons nooi alle Suid-Afrikaners, Nederlanders en ons vriende uit om deel te wees van die Week.

Vir verdere navrae, kontak asseblief vir;

Ingrid Glorie: ingridglorie@kpnmail.nl

www.weekvandeafrikaanseroman.nl

logo

Sorry - Comments are closed

Our printed magazines

Click on cover to read printed version